@article{Jansen van Rensburg_Strydom_2014, title={DIE BENUTTING VAN AFGETREDE VRYWILLIGE WERKERS DEUR PERSONEEL VAN DIENSSENTRUMS}, volume={48}, url={https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/100}, DOI={10.15270/48-2-100}, abstractNote={Hierdie artikel fokus op personeel van agt dienssentrums vir bejaardes in ‘n radius van 150 kilometers vanaf Potchefstroom. Die resultate ten opsigte van die waarde wat vrywilligers vir die personeel inhou, watter take hulle verrig, wat van die afgetrede vrywilligers verwag word en die eienskappe en vaardighede waaroor ‘n personeellid moet beskik wat met die afgetrede vrywilligers werk, word in hierdie artikel bespreek. Hierdie data vorm deel van ‘n groter studie naamlik om ‘n program te ontwikkel en te evalueer om personeel van dienssentrums in bemagtigingsprogramme te betrek wat behoeftegesentreerd is.}, number={2}, journal={Social Work/Maatskaplike Werk}, author={Jansen van Rensburg, Sanet and Strydom, Herman}, year={2014}, month={Jun.} }