@article{Daniels_Nel_2014, title={TIENERMOEDERSKAP IN ’N ARM WES-KAAPSE GEMEENSKAP: NARRATIEWE OOR ONDERSTEUNING}, volume={45}, url={https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/221}, DOI={10.15270/45-1-221}, abstractNote={Tienermoederskap word in die meeste gemeenskappe gesien as sosiale probleem wat
verskeidenheid negatiewe gevolge vir die tienerma, haar kind, haar gesin van oorsprong en die
gemeenskap in die breë inhou (Cunningham, 2001; Macleod, 2004; Ribar, 1999; Strobino,
1992). Die negatiewe gevolge sluit in maatskaplike agterstande betreffende opvoeding,
behuising, en werksgeleenthede. Deur tienermoederskap egter slegs as misstap met baie
negatiewe gevolge te beskou, word die kompleksiteit en uniekheid van elke jong vrou se
ervaring ten opsigte van swangerskap en ouerskap ontken (Flanagan, 1998).}, number={1}, journal={Social Work/Maatskaplike Werk}, author={Daniels, Doria and Nel, Elizette}, year={2014}, month={Jun.} }