TY - JOUR AU - van der Schyff, Marthie AU - Strydom, Corinne PY - 2014/06/13 Y2 - 2024/03/29 TI - AANMELDING VAN SEKSUELE MISBRUIK DEUR ADOLESSENTE JF - Social Work/Maatskaplike Werk JA - SWMW VL - 47 IS - 2 SE - Articles DO - 10.15270/47-2-134 UR - https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/134 SP - AB - As maatskaplike werker in die praktyk, is dit die navorser se ervaring dat kinders wat seksueel misbruik word dit nie aanmeld nie en as gevolg daarvan baie jare lank die slagoffers daarvan bly. Uit die navorser se ervaringsveld wil dit voorkom asof adolessente nie weet hoe hulle te werk moet gaan om die seksuele misbruik aan te meld, of waar hulle die nodige professionele hulp en ondersteuning kan ontvang nie ER -