Indigenous knowledge and practice in HIV/AIDS education And prevention with particular reference to women
DOI:
https://doi.org/10.15270/38-4-1434Keywords:
Indigenous knowledge, HIV/AIDS, women, educationAbstract
Die klem sal tans op die voorkoming van MIV /VIGS wees, want behandeling is te duur in ontwikkelende lande insluitende Suid-Afrika . Voorkoming sluit 'n onderrigkomponent in. Om doeltreffend te wees moet onderrig nie net kennis verskaf nie, maar persone motiveer om bewus te raak van houdings, waardes en gedrag wat 'n risiko inhou. Alhoewel voorkoming van MIV/VIGS op drie vlakke gelyktydig behoort te geskied , word in hierdie artikel slegs op primere voorkoming gefokus met vroue as die teikengroep. Aandag word geskenk aan faktore wat hydra tot die groter risiko van vroue vir MIV-infeksie soos hulle biologiese kwesbaarheid en die sosio-kulturele en ekonomiese faktore waaraan hulle onderhewig is.
Met betrekking tot primere voorkoming word hoofsaaklik gefokus op biomediese en gedragsintervensie en voorkomende onderrigprogramme. Ten slotte word tegnieke en strategiee van VIGS-voorkoming en onderrig wat spesifiek op vroue as teikengroep gerig is, bespreek.
Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright (c) 2002 Social Work/Maatskaplike Werk

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.
This journal is an open access journal, and the authors and journal should be properly acknowledged when works are cited.
Authors may use the publishers version for teaching purposes, in books, and with conferences.
The following license applies:
Attribution CC BY-4.0
This license lets others distribute, remix, tweak, and build upon your work, even commercially, as long as they credit you for the original creation.
Articles as a whole may not be re-published with another journal.